freac
1.1
Afrikaans
false
UTF-8
freac.xml
Cois Wiid
https://www.freac.org/
true
Reg
Kanselleer
Sluit
Fout
Inligting
Kunstenaar
Titel
Album
Snit
Genre
Kommentaar
Jaar
onbekende kunstenaar
onbekende titel
onbekende album
onbekende genre
onbekende jaar
%1 kbps
%1 Hz
%1 kHz
%1 ms
%1 min
%1 bis (bit)
%1 grepe (bytes)
%1%
Lêer
Opsies
Databank
Enkodeer
Hulp
Voeg by
Verwyder
Laai taaklys
Bêre taaklys
Maak taaklys skoon
Sluit
Oudiolêer(s)
Oudio CD-inhoud
Volgens vorm
Uit die gids
Navraag by CDDB-databank
Stuur CDDB-data
Doen later navraag by CDDB-databank
Wys CDDB-inskrywings wat toustaan
Wys CDDB-navrae wat toustaan
Aktiveer CDDB-cache
Beheer CDDB cache-inskrywings
Outomatiese CDDB-navrae
Algemene opstellings
Konfigureer gekose enkodeerder
Aktiewe CD-ROM aandrywer
Begin enkodering
Begin enkodering met
Pouseer/hervat enkodering
Stop enkodering
Enkoderingsopsies
Enkodeer na 'n enkele lêer
Enkodeer na invoerlêergids indien moontlik
Laat oorskrywing van insetlêer toe
Vee oorspronklike lêers na enkodering uit
Sluit af na enkodering
Hulponderwerpe
Toon wenk van die dag
Kontroleer vir opdaterings
Kontroleer vir opdaterings tydens aanskakeling
Betreffende %1
index.html
Voeg oudiolêer(s) by taaklys
Voeg oudio CD-inhoud by taaklys
Verwyder gekose take uit taaklys
Maak taaklys skoon
Navraag by CDDB-databank
Stuur CDDB-data
Konfigureer algemene opstellings
Konfigureer gekose oudio-enkodeerder
Begin enkoderingsproses
Pouseer/hervat enkodering
Stop enkodering
Oorblywende tyd
Vordering
Uitsetgids
%1 lêer(s) in taaklys
Gee titelbesonderhede
Speel
Stop
Selekteer alles
Selekteer niks
Keer seleksie om
stroping/dekodering
enkodering
Skep speellys
Skep wenkblad
Rondlees
Enkodeer na 'n enkele lêer
Verwyder
Maak taaklys skoon
Gebruik vir alle gekose snitte
Interpreteer string as
gekose snitte
Verstel bo-/onderkas
alle woorde bokas
lang woorde bokas
eerste letter bokas
alles onderkas
alles bokas
Kies gids waain die geënkodeerde lêers geplaas gaan word
Monsternemingskoers
Monsterontleding
Aantal monsters
Kanale
Mono
Stereo
Lengte
Lêer
Grootte
Bistempo
Oudiolêers
Alle lêers
Speellyslêers
Enkoderingslêer
geen
Slaan oor
Gekose enkodeerder
Konfigureer gekose enkodeerder
Gids
Voeg gids by
Kies gids
Kies die gids om by die taaklys te voeg
Voeg lêers volgens vorm by
Vorm
Aanvangsgids
Lêernaammodel
Kies die gids om by die taaklys te voeg
Jy het nie 'n snit gekies nie!
Geen lêers met dié vorm gevind: %1
CDDB-data
Dien in
Geen oudio-CD in die aandrywer nie!
CD-inligting word ingedien
Dateer taaklyste met hierdie inligting op
Status
CD suksesvol gelees!
Bêre inskrywing
Verskillende kunstenaars
Data-snit
Stuur later na aanlyndatabank
Aktiewe CD-ROM aandrywer
'n Fout het ontstaan tydens koppeling met die freedb-bediener.
Voltooi asseblief alle velde en snittitels voor indiening.
CDDB-navraag
Geen freedb toegang vir hierdie skyf.
Konnekteer met freedb-bediener by
Vra CD-informasie aan
Geen presiese gelykes gevind nie
Veelvuldige gelykes gevind
Gelykes
Kies die inskrywing wat die beste by jou CD pas
Wil jy hierdie navraag later herhaal?
geen
Voorskou
'n Fout het ontstaan tydens koppeling met die freedb-bediener.
Verwyder inskrywing
CDDB-navrae
Doen navraag
Doen navraag oor alles
Doen navraag oor string
CDDB-navrae om uit te voer
Verwyder inskrywing
CDDB-gegewens om in te dien
Dien alles in
CDDB-data
Dien in
Skyfnaam
Voorskou
Kategorie
CD-inligting word ingedien
CDDB-data
Dateer taaklyste met hierdie inligting op
Letterstel
Afgelaaide CDDB-inskrywings
Skyfnaam
Voorskou
Verwyder inskrywing
Bêre inskrywing
Algemene stellingsopset
Enkodeerders
Speellyste
Taal
CDDB
Stroper
Konfigureer enkodeerder
Enkodeerder
Opsies
Enkodeer 'On-The-Fly'
Behou gestroopte Wave-lêers
Enkodeer na 'n enkele lêer
Uitsetgids
Gebruik die invoerlêergids indien moontlik
Laat oorskrywing van insetlêer toe
Rondlees
Kies gids waain die geënkodeerde lêers geplaas gaan word
Lêernaammodel
Die uitsetgids bestaan nie! Wil jy een skep?
Skep speellyste
Uitsetgids
Rondlees
Gebruik enkodeerder se uitsetgids
Lêernaammodel
Kies die gids waarin die speellyslêers geplaas sal word
Aktiveer lokale CDDB-databank
Aktiveer afstands-CDDB-databank
CDDB-gids
Rondlees
Kies die gids van die CDDB-databank
CDDB-toegangsmodus
CDDB-bediener
Poort
E-posadres
HTTP-opstellings
Proksie-opstellings
Opsies
Outomatiese CDDB-navrae
Verkies CDDB bo CD-teks
Aktiveer CDDB-cache
Outomatisasie
Uitgebreide CDDB-opstellings
CGI scripts
CDDB-navraag-script
CDDB-indien-script
geen proksie
Proksietipe
Proksiebediener
Gebruikersnaam
Wagwoord
Verskaf asseblief 'n geldige e-posadres.
Die freedb CDDBP-protokol kan nie oor "HTTP Forward"-proksies
gebruik word nie!
Wil jy die protokol verander na HTTP?
Kies 'n taal
Redigeer taallêer
Informasie
Enkodering
Outeur(s)
URL
Etiket-enkoderings
Verstekkommentaarstring
Vervang bestaande kommentaar met verstekkommentaar
Lêernaammodel
Enkodering
Betreffende %1
Vertaal deur %1.
Hierdie program word versprei onder die voorwaardes
van die "GNU General Public License (GPL)".
Daar is opdaterings vir %1 aanlyn beskikbaar!
Sou jy 'n lys van die beskikbare opdaterings wou sien?
Daar is op die oomblik geen opdaterings nie!
Kontroleer vir opdaterings tydens aanskakeling
%1 kan outomaties tydens aanskakeling
kontroleer of daar opgraderings is.
Wil jy hê dat %1 dit doen?
Tans besig om te enkodeer
Die enkoderingsproses is nog aan die gang!
Wil jy regtig ophou?
Vee oorspronklike lêers na enkodering uit
Hierdie opsie sal die oorspronklike lêers na die enkoderingsproses
van jou rekenaar verwyder!
Is jy seker jy wil hierdie funksie aktiveer?
Lêer bestaan reeds
Die uitset lêer %1
bestaan al! Wil jy daaroor skryf?
Skryf oor alle verdere lêers
Kan nie toegang tot invoerlêer kry nie: %1
Lêer: %1
Gids: %2
Kan nie uitsetlêer skep nie: %1
Lêer: %1
Gids: %2
Lêer nie gevind nie
Onbekende lêertipe
Nie-ondersteunde oudioformaat
Onbekende fout
Kan nie NT SCSI-aandrywers laai nie! CD stroping gestaak!
Kan nie lêer open nie: %1
CDDB-ondersteuning is buite werking! Aktiveer
asb. plaaslike of afstands-CDDB-ondersteuning
in die konfigurasiedialoog.
Afstands-CDDB-ondersteuning is afgeskakel! Stel dit
asseblief in werking op die kofigurasieskerm.
Windows het toegang tot CD-ROM-aandrywers geweier.
Kontak asseblief u stelseladministrateur om toegang
tot die CD-ROM-aandrywer te verkry.
Aktiewe CD-ROM aandrywer
Stel aandrywerspoedlimiet
CD-informasie
Lees die CD-teks
Lees cdplayer.ini
Stroopstellings (rip)
Ativeer cdparanoia modus
Slegs oorvleueling
Geen toets
Geen krap herstelwerk
Volle cdparanoia modus
Aktiveer rittelkorreksie
Wissel linker-/regterkanaal
Outomatisasie
Lees CD-inhoud tydens opname
Begin stroping outomaties
Skiet skyf na stroping uit
CD-opsies
Bistempo
Kopieregbis
CRC
Oorspronklike bis
Kanale
Private bis
Stel kopieregbis
Bemagtig CRC
Stel oorspronklike bis
Dubbelkanaalenkodering
Stel private bis
Enkodeerdermodus
Stereomodus
Kwantisering
Afwaartse monsterneming
Voorspeller grootte
Plaas verlieslose enkodering in werking
Plaas medestereo in werking
Basies
Diverse
Deskundige
Oudioverwerking
Verstekopstellings
Gebruik verstekopstelling
Pasmaak-opstellings
Medium
Standaard
Uiters
Bistempo
Kwaliteit
Stel biskoers
Stel verhouding
Stel kwaliteit
slegter
beter
VBR-modus
geen VBR
VBR-kwaliteit
ABR-teikenbiskoers
Kontrole bisse
Stel kopieregbis
Stel oorspronklike bis
Stel private bis
CRC
Bemagtig CRC
Stereomodus
outomaties
Stereo
Medestereo
Forseer medestereo
VBR-/ABR-biskoersomvang
Stel min. VBR-/ABR-biskoers
Stel maks. VBR-/ABR-biskoers
ATH
Bemagtig ATH
Gebruik verstek-opstellings
Psigo-akoestiese model
Gebruik tydelike maskeringseffek
Stroomformaat
Dwing streng ISO nakoming af
outomaties
altyd
Hoë deurlaatfilter
Stel hoë deurlaatfrekwensie (Hz)
Stel hoë deurlaatwydte (Hz)
Lae deurlaatfilter
Stel lae deurlaatfrekwensie (Hz)
Stel lae deurlaatwydte (Hz)
Verskillende stellings
Skakel alle filtrering af
Kwaliteit
Formaat
Bistempo
Bitkoers / Kwaliteit
Biskoers per kanaal
Stel kwaliteit
Stereomodus
Laat medestereo toe
Tydelike geraas vormering
Gebruik tydelike geraas vormering
Maks. bandbreedte
Maks. AAC frekwensiebandbreedte vir gebruik (Hz)
slegter
beter
outomaties
MPEG-weergawe
AAC-objektipe
Lêerformaat
Laat ID3v2-etikette in ACC-lêers toe
Opmerking
Sommige spelers mag probleme hê met die speel van
AAC-lêers met ID3-etikette. Gebruik asseblief hierdie opsie
slegs as jy seker is jou speler kan die etikette hanteer.
Basies
Formaat
Deskundige
Verstekopstellings
Gebruik verstekopstelling
Pasmaak-opstellings
Vinnigste enkodering
Beste kompressie
Stereomodus
Medestereo
Aangepaste medestereo
Lêerformaat
Verstek
Gebruik stroombare substel
Blokgrootte
Apodisasie
Apodisasiefunksie(s)
Opmerking
Jy kan meerdere funksies, geskei deur kommapunte,
spesifiseer.
Liniêre voorspeller
Maksimum LPC-reëlmaat
gestremde
Volledige modelsoektog
Gekwantifiseerde LPC-presisie
outo
Optimaliseer LPC-kwantifisering
Oorblywende kodering
Minimum partisie-volgorde
Maksimum partisie-volgorde
Enkoderingsmodus
Veranderbare bistempo (bitrate)
Gemiddelde bistempo
Kwaliteit
Bistempo
Kies codec
Kies codec-formaat
Codec-opstellings
Gebruik codec
Gebruik formaat
Skryf nie-saamgeperste WMA-lêers
Kies die formaat outomaties gebaseer op opstelling en die insetformaat
Gebruik VBR-enkodering
Kwaliteit
Teikenbiskoers
Gebruik "2-pass"-enkodering
Bistempo
Biskoers per kanaal
Preseleksie
Aantal preseleksie kandidate
outomaties
VBR-modus
Opsies
VBR-kwaliteit
ABR-teikenbiskoers
outomaties
Kwaliteit
Opsies
Lêerformaat
Oudioformaat
mono
Help hierdie projek
Help asseblief hierdie projek!
Help asseblief om hierdie sagteware gratis te hou deur die %1 projek met 'n
donasie te ondersteun.
Skryf asseblief aan %1 as jy graag 'n donasie wil maak via
elektroniese oordrag, of 'n tjek wil pos, of geld per pos wil stuur.
Baie dankie!
Herinner my later
paypal,donorbox,bitcoin,ethereum
Klik op een van die knoppies hieronder om 'n donasie te maak via PayPal:
Jy kan ook 'n donasie direk aan %1 stuur deur PayPal te gebruik.
zar
R%1
100,150,200,ander bedrag
Lengte
Grootte
Lêer
Kan nie lêer open nie: %1